Letitia Wright

Letitia Wright
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Letitia Michelle Wright
Geboorte 31 Oktober 1993 (1993-10-31)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2011–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Letitia Wright (gebore 31 Oktober 1993) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Commuter (2018) en Black Panther (2018), en in die televisiereekse Black Mirror (2011) en Top Boy (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne